Successfully reported

Kingfisher Heads 17

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Suset D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlik vakansie verblyf. N pragtige blyplek met die mooiste uitsig. Ons was hartlik ontvang deur Wendy. King Fisher beskik oor alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Verfrissend. Die oorbly was verfrissend! My vriende was 'impress' met die plek. Dit was presies soos die foto's wys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele E
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Pragtige eenheid met alles wat nodig is. Mooi uitsig en baie verskillende voëls. Baie lekker gebly, sal weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele D
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Het die verblyf baie geniet. Fantastiese eenheid. Baie netjies, smaakvol, modern en kunstige dekor. Als wat mens nodig het. Pragtige uitsig op die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Comfortable stay. Well equipped unit with good views, had a good stay. If you don't appreciate a leg stretch after a long day's travel, reconsider. You can't park at the unit. Though two separate bedrooms, privacy is a little compromised as one room's doors are just French shutters and there are only curtains for bathroom doors. Closed stoep and lawn give a spacious feel with birding from the doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Divan N
1 nag
4.6
Apr 2025

Clean and beautiful but needs a few updates. It was a lovely stay with a beautiful view. I would recommend it for a family. Problems: The DStv only gave us one channel. In the room with the two single beds, the sliding door got stuck and one blind didn't close. Please work on the directions to the place because we thought it was a house, not a complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Edmund R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Peaceful and perfect location along Bergriver. Relaxing, parking too far and DStv account blocked but was resolved quickly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mauritz Z
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Die kuier was aangenaam. Uitsig pragtig. Personeel was vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Ons was verbaas oor die skottelgoedwasmasjien sowel as die ysmasjien. Die braai opset was gerieflik. Die elektriese komberse was aangenaam. Die TV met al die kanale was 'n pluspunt. Die badkamers was net baie klein en ek sou 'n deur i.p.v. 'n gordyn verkies het. Die gebrek aan privaatheid in die een slaapkamer, die feit dat die stoepdeur na buite nie wou sluit nie, die baie trappe en die onveilige parkering sowel as die lang afstand na die parkering was wel ongerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Enjoyable. It was very peaceful with all the necessary items available - no unwanted noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie lekker, stil en rustig. Baie gerieflik en skoon. Plek is baie netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkant Street, Velddrif, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAK4lgwPIDOAvBNSYZhhpx2lSP014LPmYjAkcW3jBbFqLtehHTW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 Waterkant Street Velddrif 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786854 18.189203
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang