Successfully reported
+22

Kingfisher Heads 17

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkant Street, Velddrif, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kingfisher Heads 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Velddrif. Die kompleks is naby die rivier en restaurante.

Dié woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, linne, komberse, elektriese komberse en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus vir basiese selfsorg en het 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n etenstafel en sitplek, en lei na die patio en die agterplaas met 'n uitsig oor die rivier.

Daar is parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig. Die kompleks is net 'n kort rit vanaf 'n paar supermarkte en winkels in die dorp.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Suset D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik vakansie verblyf. N pragtige blyplek met die mooiste uitsig. Ons was hartlik ontvang deur Wendy. King Fisher beskik oor alles wat nodig is vir...
Sien meer
Sep 2025
Joy S
Saam met vriende
5.0
Verfrissend. Die oorbly was verfrissend! My vriende was 'impress' met die plek. Dit was presies soos die foto's wys.
Mrt 2025
Adele E
5.0
Pragtige eenheid met alles wat nodig is. Mooi uitsig en baie verskillende voëls. Baie lekker gebly, sal weer daar boek.
Des 2024
Hennie M
5.0
Enjoyable. It was very peaceful with all the necessary items available - no unwanted noise.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Kobus N
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker, stil en rustig. Baie gerieflik en skoon. Plek is baie netjies met alles wat jy nodig het.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Waterkant Street, Velddrif, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingfisher Heads 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkant Street, Velddrif, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAK4lgwPIDOAvBNSYZhhpx2lSP014LPmYjAkcW3jBbFqLtehHTW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 Waterkant Street Velddrif 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786854 18.189203
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang