Successfully reported
+43

Kingfisher Hollow Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 157 Sir Lowry's Pass Road, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kingfisher Hollow Guest House bied 'n rustige plaasstyl-atmosfeer in 'n stedelike omgewing. Die gastehuis skuil in die Wes-Kaap se Helderbergkom, omring deur die Hottentots Holland-berge, en bied 'n verskeidenheid selfsorgverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gerieflike verblyf word in 10 gastekamers gebied. Die verblyf sluit goed toegeruste kombuise in, asook veilige parkeerplek van die straat af. Gaste kan manjifieke berguitsigte geniet, langs die swembad ontspan, of van die gemeenskaplike braaigeriewe in die grasdak-lapa gebruik maak.

Kingfisher Hollow Guest House is 2,5 km vanaf Gordonsbaai, 'n hawedorpie aan die Valsbaaikus geleë. Dit is die ideale basis om die omliggende gebiede te verken. Gordonsbaai bied baie restaurante en kroeë, en baie winkels langs die strandpad. Vir die meer avontuurlustiges is daar 'n verskeidenheid opwindende buitelug-ondernemings. Die eiendom is 39,2 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.5
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Rushieda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 157 Sir Lowry's Pass Road, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingfisher Hollow Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 157 Sir Lowry's Pass Road, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab2b824891bf4f2f4ff32d510dcfb7ab7bc4136650175aa24937a6e0b601d0bbdac3240a0fa1410f7d6359069f3e954be0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 157 Sir Lowry's Pass Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.144580893715 18.893897074274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang