Successfully reported
+38

Kingfisher Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Kitchener Road, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by Kingfisher Lodge wat in Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo, geleë is. Of jy nou deurreis of beplan om hierdie historiese dorp vir 'n paar dae te besoek, die Kingfisher Lodge sal jou graag wil akkommodeer. Die lodge is in 'n stil bos langs die Sondagsrivier geleë, met reuse ou bome wat 'n rustige atmosfeer in die pragtige tuin skep.

Verblyf word gebied in 8 stylvolle en volledig gemeubileerde kamers met en suite-badkamers. Elke kamer het sy eie ingang wat direk na die inry-binnehof lei. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Ontbyt word daagliks bedien en die vriendelike personeel, Katie en Freda, sal seker maak jy het 'n goeie begin vir jou dag.

Die lodge bied ook gaste 'n gerieflike leessitkamer, 'n TV-kamer, 'n wynkelder en 'n kroeg langs die swembad, asook 'n vermaakarea vir braai, potjies en algemene byeenkomste.

Kom geniet die rykdom geskiedenis wat Graaff-Reinet kan bied en ervaar asemrowende sonsondergange, Die Vallei van Verlatenheid, daguitstappies na Nieu Bethesda en ander interessante liggings asook wildkykritte oor land en water.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Mariette W
4.8
Heerlike verblyf in rustige omgewing. Heerlike verblyf wat mens nader aan die natuur laat voel. Baie lekker as 'n oornag stop, wens ek kon langer bly....
Sien meer
Jan 2025
Pieter P
Saam met lewensmaat
4.6
Ons sal terug wees. Dankie. Bitter tuis gevoel. Ons gasvrou het ons soos 'celebrities' bederf.
Mei 2025
Ian W
Gesin met tieners
4.4
Really happy with the venue. Enjoyable, easy and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Christiaan H
4.2
Gerieflik en bekostigbaar. Dit is 'n baie lekker stil akkommodasie. Carina is baie gasvry, ook definitief waarde vir geld.
Mei 2025
Aadil S
Saam met vriende
4.0
Not bad. Okay for an overnighter.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 33 Kitchener Road, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kingfisher Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Kitchener Road, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2cfa22eee9db129ea8f22107bd7651f2d91253043acb826fd81f047ba10be38dab75df28fa3ca6fe4c24fc6b21e3b9a8742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 80 5 1 4 33 Kitchener Road Cypress Grove 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.251421060987 24.541941958705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang