Successfully reported
+28

Kingfisher Villa

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabula Private Game Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Vanaf R9 598 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kingfisher Villa is 'n ongeëwenaarde safari-lodge wat in Waterberg Mabula Privaat Wildreservaat geleë is, en bied volbordverblyf wat perfek is vir intieme gesinsbyeenkomste of groepwegbreek.

Dié lodge bied gaste 'n keuse van 5 pragtig ingerigte suites, almal met volledige en suite-badkamers. Die ruim suites beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en toiletware. Elke suite het lugversorging, 'n platskerm-TV, WiFi, telefoon, haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke suite is geleë aan die water en bied die grootste gemak en privaatheid.

Gaste kan ook die formele sitkamer, leefarea, eetkamer waar alle maaltye voorsien word, kroeg, vuurmaakplek en randvloei-swembad in 'n skilderagtige terras-enklawe geniet wat die pragtige buitelugruimte voltooi.

Twee komplimentêre safari's is tydens die verblyf ingesluit, soos sonsopkoms- of sonsondergangsafari's in 'n oop voertuig met 'n ervare veldgids. Eko-avontuursafari's op vierwielmotorfietse, perdrysafari's, begeleide boswandelings en selfs 'n lugballonsafari word ook aangebied; dit moet vooraf bespreek word. Gaste kan ontmoetings met leeus, jagluiperds, luiperds, olifante en 'n magdom wildsbokke verwag, insluitend die reservaat se megatrop van meer as 50 elande.

Die ligging van hierdie lodge is ongeveer 212 km vanaf Johannesburg, 90 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, 150 km vanaf Pretoria, en 47 km vanaf Bela Bela.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 47

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Mabula Private Game Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 598
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 598
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 9 598
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabula Private Game Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc243453e7a9a06bdd5830815610ea3cb032028c7c12c282fadbce3e5107c9398801d19369d7a4da56a373c04af7ae696c5db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 598 per nag, vir 2 mense Mabula Private Game Reserve Waterberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.73897773484 27.929048538208
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang