Kingfishers Khaya
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: off Sodwana Bay Main Road, Sodwana Bay, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Kingfishers Khaya is 'n kothuis wat die hoofhuis grens in Sodwanabaai in die Mbazwana-area.
Die kothuis spog met sonkrag en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Die eenheid het 'n privaat ingang en het 'n oopplan-uitleg. Die kothuis is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, en die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis langsaan het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander kombuistoebehore.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n braai-area en 'n tuintjie. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Kingfishers Khaya is ry-afstand vanaf die strand en ander besienswaardighede in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- off Sodwana Bay Main Road, Sodwana Bay, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kingfishers Khaya het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: off Sodwana Bay Main Road, Sodwana Bay, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang