Successfully reported
+21

Kingly Bush Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Copper Drive, Hans Merensky Estate, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R12 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Kingly Bush Villa is 'n privaat bosvilla wat selfsorgverblyf aan 8 mense bied in die Hans Merensky-landgoed, Phalaborwa, net 5 km vanaf die Phalaborwa Kruger Nasionale Park-hek.

Die lieflike villa kyk na die Krugerwildtuin en het deurgaans lugversorging en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die badkamers het ook 'n bad.

Die moderne oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kan in die ruim sitkamer ontspan, en die sitkamer maak oop op die onderdakstoep wat oor die tuin, swembad, boma en buitebraaigeriewe uitkyk.

Kingly Bush Villa het sy eie watergat wat gereeld deur ape, volstruise, kameelperde, rooibokke, waterbokke en seekoeie besoek word, en die watergate wat oral op die landgoed voorkom. Op versoek kan safari-uitstappies in oop wildvoertuie, gholfrondtes by die Hans Merensky-gholfbaan, en bootvaarte gereël word.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 3 Copper Drive, Hans Merensky Estate, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 12 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Copper Drive, Hans Merensky Estate, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA571d205dee7f19098543202f4a0cad7b536d2dcea554dc0ca2e0fa554bc4cd28ff020e0dbfe9bd20157c7ca7ae40f3660033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag, vir 8 mense 3 Copper Drive Hans Merensky Estate 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.957228353113 31.167762219988
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang