Kings Palace
Beskrywing
Die woonstel het 2 slaapkamers. Die 1 kamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n badkamer. Die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis en leefarea met TV. Daar is 3 eenhede wat elk hul eie, privaat tuin het met braaigeriewe. Daar is ook 3 eenhede met verandas. Lugversorging en 'n veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Harde musiek word te eniger tyd nie toegelaat nie.
Stiltye is van 22:00 tot 07:00.
Die swembad is beskikbaar van 07:00 tot 21:00.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste moenie die ape voer nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: Flamingo Street, St. Lucia, Zululand, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang