Successfully reported
+12

Kingsbury Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Sybasberg Farm, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kingsbury Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis wat 'n rustige toevlugsoord op 'n plaas aan die voorheuwels van die Silkbush-berge bied. Die eenheid is naby wingerde en dit het lieflike uitsigte op die berge en die vallei.

Die smaakvol versierde kothuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en het 2 slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens. 'n Dubbelslaapbank is in die studeerkamer beskikbaar. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n tweede badkamer met 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea bied slaapplek aan 12 gaste en dit het 'n kaggel, TV, DStv en 'n DVD-speler. Daar is ondervloerse verhitting in die hele kothuis.

Die huis bied toegang tot 'n groot stoep met 'n Jacuzzi en braaigeriewe. Dit het ook 'n uitsig oor die boomryke tuin.

Gaste kan voetslaan, baarsvang, kajak en bergfietsry in die area.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Leefareas 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R43, Sybasberg Farm, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingsbury Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 6 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Sybasberg Farm, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATbA430ekhGctRVMW5i0Omm314M2rJHUk63pmE0fa6G9BhtaQxM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 R43 Sybasberg Farm 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.502482 19.282262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang