Successfully reported
+26

Kingston Estate

Selfsorg
Spesiale Aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 24 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simbithi Drive, Unit 56 Kingston Estate, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 R1 125 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kingston Estate is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Ballito geleë is. Dit is sowat 2,5 km vanaf die hoofstrand geleë en is 'n ideale basis vir 'n kuswegbreek saam met familie of vriende.

Dié eenheid op die derde verdieping het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en wasmasjien, saam met 'n ontbyttoonbank en stoele. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir aandete en ontspanning. Vir vermaak kan gaste 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi-toegang geniet.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met buitesitplek en 'n see-uitsig in die verte. Gaste het toegang tot 3 gemeenskaplike swembaddens, 'n braai-area, tennis- en muurbalbane, 'n klein gimnasium, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek binne die kompleks. Die eenheid is ook 'n kort entjie vanaf Lifestyle en Junction Mall.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 106

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Simbithi Drive, Unit 56 Kingston Estate, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 125
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simbithi Drive, Unit 56 Kingston Estate, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ad9c81c189005cb65eac79dd4005d39f0450ea5eac1e967bd53ff5555ddba497cfd29292690baa7e3ad2cc189089995ca28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) Simbithi Drive Unit 56 Kingston Estate 4200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.527111764598 31.207317295107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang