Successfully reported
+17

Kingsview Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 William Lynn Street, Kingsview, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kingsview Cottages bied 2 selfsorg-oornag-eenhede in Witrivier, Mpumalanga. Dit is stapafstand van die dorp af geleë en is die ideale basis vanwaar Witrivier of Mbombela (Nelspruit) verken kan word.

Eenheid B bestaan uit 2 slaapkamers, die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, TV met DStv, 'n patio met tafel en stoele en 'n buitebraai-area. Bring eie handdoeke.

Eenheid C bestaan uit 2 kamers, die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het stapelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie, TV met DStv, buitetafel en stoele met 'n braai-area. Bring eie handdoeke.

Gaste kan uitsien na 'n pragtige tuin, veilige parkeerplek en 'n plonspoel op die perseel. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Krugerwildtuin, die Panoramaroete en die Barnyard-teater in. Kingsview bied goeie waarde vir geld of jy nou vir besigheid of plesier kuier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 52 William Lynn Street, Kingsview, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Kingsview Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 William Lynn Street, Kingsview, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNzU1ODZjLWFhNDktNGQ3Mi1iOWJmLTJhZTQxNWFjZGZiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 52 William Lynn Street Kingsview 1240 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.320401094866 31.018570947408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang