Successfully reported

Kingsway Bed & Breakfast

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Paul H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Absolutely amazing. It was a wonderful stay. The property was as described and exceptional value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Kingsway Bed & Breakfast
Hi Paul, thanks so much for the great review. Always welcome! See you soon. Regards, Billy.

Zola N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

We had a great time. Very pleasant place to stay. The location and place are wonderful. Very safe, secure and spacious. The room we occupied was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Kingsway Bed & Breakfast
Hi Zola, thanks so much for a super review! You are always welcome. See you soon. Regards, Billy

Charmain J
1 nag
4.0
Nov 2024

Average. The onsite manager was very flexible with the hours of access to the room. Client service was good. Only minor hiccup was the fact that we had no warm water as they had forgotten to switch on the geyser. We also didn't expect to share a bathroom with other guests; however, we were the only guests, which made it ideal for us. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
William
Kingsway Bed & Breakfast
Hi Charmain - apologies for the geyser. We are trying to get to grips with the peak usages etc., but thanks for a good review anyway.

Elsa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2025

Indien jy net soek na 'n plek om te bly, is dit waarde vir geld. Moeilik om 'n badkamer te deel met ander kliënte. Gesukkel in die oggende om uit die parkeerarea te kom om hospitaal toe te ry.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Frikkie V
1 nag
2.4
Jun 2025

Nee dankie. Nie weer nie. Dit was regtig nie 'n lekker ervaring nie. Daar was geen bord of aanduiding dat ek by die regte plek was nie – ek moes iemand daar oortuig om vir my die hek oop te maak (en hy het eers die bestuurder, Billy, gebel voordat hy dit oopgemaak het). Ek is toe na 'n ander kamer geskuif – sonder 'n aparte badkamer! So ek moes die badkamer deel met ander gaste (twee dubbelkamers). Glad nie lekker nie! Die bestuurder het wel daarna probeer om dinge reg te maak en het gesê dis die webtuiste se skuld dat dit nie duidelik gemaak is dat ek 'n badkamer sou moes deel nie – maar dis steeds onaanvaarbaar. Ek het weer gaan kyk en dis nerens aangedui nie! Dis ’n deal-breaker vir my. Die hele ervaring was sleg: die kamer was vuil, daar was gebruikte koppies en ou gemors in die vullisdrom. Geen teken van die WiFi-kode nie. Die TV se afstandbeheer het nie gewerk nie, so die TV was nutteloos. Alles het onprofessioneel gevoel in vergelyking met wat ek gewoonlik ervaar.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
William
Kingsway Bed & Breakfast
Goeie dag Frikkie Dankie vir die resensie – ek glo egter dit is nie 'n ware weerspieëling van jou bespreking nie. Die beskrywing sê duidelik: "Gaste het toegang tot gedeelde geriewe, insluitend twee badkamers." Jy is via WhatsApp gekontak om jou inkloktye te koördineer, en jy het ná sluitingstyd opgedaag. Ons plaas nie 'n bord nie, om veiligheidsredes, en verkies om WhatsApp te gebruik. Jy het 'n goedkoop kamer bespreek en is opgegradeer – dit word nie in jou resensie genoem nie. My span was beskikbaar om met die TV te help, maar jy het niks gesê nie – dit het gewerk en werk steeds. Ons het vir jou 'n komplimentêre ontbyt gegee – dit word ook nie in jou resensie genoem nie. Ek stel voor jy lees die beskrywings op die webtuiste deeglik – veral wanneer jy die “Economy-kamer” teen ’n goedkoop prys bespreek. Na ons mening het jy die fout gemaak om ’n kamer met ’n gedeelde badkamer te bespreek sonder om die beskrywing te lees – ons het jou fout probeer regstel deur jou op te gradeer en ontbyt aan te bied – dit voel effens ondankbaar om ons aan te val terwyl ons te goeder trou teenoor jou opgetree het. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

William Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kingsway Street, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA182865f23fb7d7802460b8ad964301debbf4721c4f59db2ce9486fb5e94451a3a6b503bc78143c3a9824e3291351b14a6186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 7 Kingsway Street Paulshof 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0310202 28.0586691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang