Successfully reported
+36

Kipepeo Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A Fourie Street, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kipepeo Guest House is in Boshof op roete R64 tussen Kimberley en Bloemfontein geleë. Dis so na aan die middelpunt van Suid-Afrika as wat jy kan kry. Die gastehuis het 4 dubbelkamers met lugversorging en en suite-badkamers.

Al die kamers se deure maak oop in die tuin en is privaat. Die kamers het 2 enkelbeddens wat saam gesit kan word om 'n dubbelbed te vorm. Die en suite-badkamer het 'n toilet en stort. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en privaat ingange. Die Butterfly-kamer het 'n addisionele slaapbank en die kombuisie indien jy wil kosmaak. Ontbyt word in die TV-kamer bedien.

Sonskyn- en Sandroos-kamers is toegerus met gehalte-enkelbeddens en linne. Die beddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word. In die kamers is daar ook 'n yskas, mikrogolfoond en eetgerei asook koffie tee en suiker.

Kipepeo Guest House is net anderkant die hoofstraat in 'n baie stil gedeelte van die dorp, maar naby al die winkels geleë. Daar is ook WiFi en 'n lapa met braaigeriewe op die perseel. Onderdak-parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 6A Fourie Street, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Gaste dink Kipepeo Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A Fourie Street, Boshof, 8340, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f60e2098e6f609eac768f115942e09f311021e7bfe2c9e1c4cb737355dacf7154d230c9756ee673f6c9f0b6a5e1969c5316?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 6A Fourie Street Boshof 8340 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.535643164457 25.242426851521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang