Kiri-Rus
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1555 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 100R1 260 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kiri-Rus is 'n heerlike huis in Marloth Park en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf omring deur vrylopende wild. Dis die perfekte keuse vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na rustige vakansieverblyf.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat volledig tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed en die derde met 2 enkelbeddens ingerig is. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die huis maak oop op 'n patio met oorgenoeg buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n plonspoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1555 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Kiri-Rus het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1555 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang