Successfully reported

Kite Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Tams-lynn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Comfy, convenient. Kite Cottage provided a wonderful stay, comfortable, conveniently located near shops and the beach, and overall a very pleasant experience. Highly recommended for those visiting Langebaan!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leo C
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Worth going again. Very convenient to the beach and most enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon, ingerig, lekker. Was so lekker! Die plekkie is ingerig met alles wat jy nodig het! Ons kon ons twee honde ook bring. Dit is mooi toe rondom die huis. Ons het nie vir Shannon ontmoet nie, maar alles was great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Plek skoon en netjies. Baie lekker gebly. Die dubbelbed sal vervang moet word. Bietjie hard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shannon
Kite Cottage
Hi Johan, thank you for the feedback. We have a new mattress on order. Glad you enjoyed your stay.

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Rustige omgewing maar naby strand en winkels. Goeie ligging. Netjiese woonstel, goed toegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Very functional and well equipped and well located to the beach and shops. Very enjoyable stay. The accommodation was clean and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2025

Goed toegeruste eenheid en baie sentraal geleë. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus aan die binnekant. Die badkamers is modern en die storte is groot. Die eenheid is stapafstand van die strand, restaurante en winkels. Heerlike eenheid vir 'n gesin met 2 tieners. Die braai is 'n Weber. 'n Ingeboude braai sal die eenheid meer gesog maak. Die buite-sitarea was egter nie skoongevee nie en die dennenaalde het aan alles vasgesit. Oor die algemeen het ons baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Absoluut die moeite werd! Dit was 'n baie lekker plek om te bly en ligging was groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziggy W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Very relaxing and peaceful. Would definitely go again. We had a wonderful stay. It was a lovely cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimi L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlike Langebaan! Kite Cottage is perfek vir vinnige heen en weertjie. Heerlik gebly! Fantastiese ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5897f59b7a4510292070eb2daf08eca4defd8c358133a99c7f6d64ec87d2c6f6d47006fa9047adabb2dec19d1f177a05b564?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 34 Hoof Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.093528834616 18.031666880951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang