Successfully reported
+32

Kiwara Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Swazi Street, Northcliff, Randburg, 2115, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kiwara Guesthouse bied stylvolle verblyf in Northcliff, Randburg in Johannesburg. Die gastehuis is naby hoofweë en winkelsentrums geleë.

Daar is slaapplek vir 14 gaste in 6 individueel versierde kamers, elkeen ingerig met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort. Die kamers beskik elkeen oor 'n TV, elektroniese kluis, kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n werkstasie en lugversorging.

Vir gaste wat langer verblyf verlang (4nagte en langer) en nie altyd van wegneem-etes gebruik wil maak nie, het ons 4 Selfsorg Eenhede, wat elk 2 persone maksimum kan slaap. Hierdie eenhede het 'n oopplan sitkamer en kombuisie wat uitgerus is met alle nodige eetgerei, 'n 2plaat induksiestoof met potte en panne, mikrogolf, yskas, "air-fryer", wasmasjien en nog meer. Die TV's het internet stroom geriewe en Netflix is beskikbaar. Die eenhede het nie lugversorger nie, maar waaiers en paneelverwarmers vir die winter. Die eenhede is soos die naam aandui : selfsorg, en gaste voorsien dus hul eie benodighede en het 'n keuse om daaglikse skoonmaak by te voeg teen 'n ekstra tarief.

Die gastehuis het WiFi, 'n teaterstyl sitarea met plek vir 10 gaste, 'n gimnasium, daktuin, konferensiegeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Kiwara Guesthouse is gerieflik naby aan die nuwe Johannesburg Surgical Hospitaal (2.4km), Johannesburg Eye Hospital (2.3km) en ook 'n veilige tuise van besoekers aan die Nasrec Expo Sentrum (15.8km of 17 minute per motor) en die FNB Stadion (14km - 16minute). Groot winkelsentrums is ook binne bereik Cresta (3.2km), Clearwater Mall (10.2km), Rosebank Mall (8.6km), Melrose Arch (12.2km), Sandton City (13.2km).

Vir ontspanning is Montecasino slegs, 19km ver, Gold Reef City en Apartheidsmuseum (17.6km of 22 minute per motor).

Ontbyt is beskikbaar teen R245 per persoon per dag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kiwara
Guesthouse ...

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Swazi Street, Northcliff, Randburg, 2115, Gauteng
  • Gaste dink Kiwara Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Swazi Street, Northcliff, Randburg, 2115, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MTAwN2UyLWZjNTYtNGI3ZS1iMzgwLWZjMTA0OTM0MDM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 6 Swazi Street Northcliff 2115 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.153574506429 27.971336580813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang