Successfully reported
+14

Klaus river accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Groenfontein road, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klaus River Accommodation bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Calitzdorp, Wes-Kaap — ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n kaggel vir kouer nagte.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en bykomende buitesitplekke, insluitend 'n buitebad met uitsig oor die berge.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Mooi uitsig
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Klaus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • Groenfontein road, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klaus river accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Groenfontein road, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d4d39c91b8092640fd3d8a191543f7f550bde0bd8147b0bc5345084871b7eed958a27cde9af550649bc038d182816a2e66b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Groenfontein road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.452814420649 21.742292153791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang