Klein Bosveld Guesthouse
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Rotterdam Street, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
- Vanaf R880 per nag, vir 1 mens
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Klein Bosveld wat 'klein bosveld' beteken is 'n ware bosveld-oase geleë in die middel van die dorp Emalahleni, en bied 'n rustige omgewing weg van die gewoel van die hedendaagse stad.
Die gastekamers en chalets is gerieflik gemeubileer en versier met Afrika-maskers en dierevelle. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamers het en suite-badkamers met 'n stort en komplimentêre toiletware.
Die gastehuis het 'n ontspanningsarea met 'n grootskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, 'n pooltafel, 'n veerpyltjiebord en 'n gelisensieerde kroeg. Gaste kan in die swembad afkoel. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Rotterdam Street, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
- Gaste dink Klein Bosveld Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Rotterdam Street, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang