Klein Bottelary
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Bottelary Farm, Bottelary Road, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Klein Bottelary bied rustige verblyf op 'n werkende wingerdplaas wat ryk is aan geskiedenis, en net 15 km vanaf Stellenbosch geleë is.
Die smaakvol ingerigte 'bachelor-styl' kothuise is almal volledig toegerus vir selfsorg en kan elk slegs 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die slaaparea, geen slaapkamer het 'n dubbelbed nie. Die oopplan-ontwerp bied 'n leefarea en 'n kombuis met mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas/vrieskas. Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat kinders kan akkommodeer. Die badkamer het 'n bad en stort.
Die kothuis is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Daar is 'n TV met DStv met die gastehuispakket. Gratis WiFi word voorsien.
Elke kothuis het sy eie privaat patio of 'stoep' met asemrowende uitsigte oor Bottelary-heuwels, en 'n braaigeriewe. Die kothuise is binne 'n veilige area, met toegangsbeheer en 'n alarmstelsel. Kom geniet die vrede en rustigheid van die plaaslewe.
Kaapstad Internasionale Lughawe is 40 km, asook Kaapstad se middestad. Die naaste strande is Strand en Gordonsbaai wat sowat 45 km ver is.
Die naaste buurtwinkelsentrum is net 4 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Elmarene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Klein Bottelary Farm, Bottelary Road, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Klein Bottelary het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Bottelary Farm, Bottelary Road, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang