Klein Desert Song
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Klein Desert Song is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 mense in Kleinzee.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die privaat badkamer het 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n induksiestoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitarea ontspan. Daar is 'n platskerm-TV met 'n mediaboks. Gaste kan die Wi-Fi gebruik om toegang tot Netflix en Disney+ te kry.
Die leefarea maak oop op 'n stoep, en binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar. Die binnebraai het 'n vuurkas wat geskik is vir brikette. Die buitebraai is geskik vir houtvure. Gebruik asseblief net brikette in die vuurkas in die binnebraai en moenie houtvure daar bou nie. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Besoekers aan Kleinzee kan die Weskus-4x4-roete of die skeepswrakroete verken, die bloeiende veldblomme in seisoen of die voëllewe by die Buffelsriviermond, asook die plaaslike robkolonie op die strand bekyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erns Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Gaste dink Klein Desert Song het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 9de Straat, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang