Klein Eden - Forest
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Rex Road, Rustenburg, 0299, Noordwes
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Klein Eden - Forest bied selfsorgverblyf op Modderfontein-plaas in Rustenburg, Noordwes. Dit is ideaal vir gaste wat van die besige stadslewe wil ontsnap.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Daar is ook 'n buitestort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n lessenaar en 'n stoel, asook gratis WiFi.
Gaste van buite het toegang tot 'n wandelpad wat na 'n sitarea lei waar hulle die vrede kan geniet, en hulle het ook toegang tot braaigeriewe. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Simone Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Rex Road, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Klein Eden - Forest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Rex Road, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang