Successfully reported

Klein Eden Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Hildegarde B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Baie netjiese staanplekke. Eie badkamer en swembad. Oulike plek. Kampstaanplekke het privaat badkamers en hulle eie swembad. Thomas was 'n juweel wat altyd reg was om te help.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelette W
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2025

Rustig. Nie wat ek verwag het nie. Niemand het ons verwelkom by ontvangs nie. Die werker moes blyplek aanwys.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Frikkie L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Lekker, rustig, netjies en vriendelik. Alles was in plek en baie netjies en vriendelike personeel. Lekker gekuier. Geen klagtes nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willemiena B
1 nag
4.8
Mrt 2019

Rustig en ontspannend!! Dit is 'n pragtige gasteplaas. Skoon, netjies, veilig en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2019

Baie lekker ontspannend. Ons was op soek gewees na 'n plekkie waar ons as gesin saam net bietjie kon wegkom en Klein Eden was ideaal. Kids het omtrent heeldag geswem en buite gespeel. Dit was heerlik rustig en ontspannend!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Klein Eden Guest Farm
Ek is bly dat julle dit by ons geniet het. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 558
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 558
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 558
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Omburu, Klein Eden Guest Farm, Omaruru, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04fb5f798e5b56419b55ec32b067f76924ec5a9ebe83490c8cbc773aa047d1889486c184d5fe23ea03d3851b6e6228031a70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R558 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Farm Omburu Klein Eden Guest Farm Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.305236 16.198227
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang