Successfully reported

Klein Karoo Game Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Christo K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik. Ja, puik diens. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelike gashere, smaaklike kos en lieflike chalet - ons was mal hieroor! Klein Karoo Game Lodge was 'n groot (en baie lekker) verrassing! Dit was wonderlik om al die wilde diere langs die pad te sien oppad na ons chalet (en selfs beter om hulle vanaf ons balkon te kon dophou). Die skoon swembad is 'n besliste pluspunt - veral op 'n baie warm somersdag in die Klein Karoo. Ons is hartlik ontvang deur die eienaars en Shaun het deurentyd seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Aandete was uit die boeke - daardie steak was die beste. En ons chalet was goed toegerus - die bed was gemaklik en die badkamer was skoon. Daar is niks om oor te kla wanneer akkommodasie 5-ster gehalte is nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Camille J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Can't be better! Perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great place. Great place to stay. The hosts are fantastic and the meals are outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph T
1 nag
5.0
Jan 2025

Great and comfortable. Friendly hosts. Awesome environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Aangenaam. Baie aangenaam. Die gasheer het moeite gedoen met Vrouedag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Semantha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Amazing with great customer service. Beautiful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henro V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Peaceful tranquility. We really enjoyed the friendly staff and amazing swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Natuurervaring naby Oudtshoorn. Die omgewing is pragtig en die veld en wilde diere is pragtig. Die kamer is goed toegerus vir oornag en 'n paar klein verbeteringe aan die toerusting kan die ervaring verbeter.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, 15 km from Oudsthoorn to Calitzdorp, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3697853cf552b13a150463810838c9c204356506072bbd12d45adf3470303820d4a974ef047a7a570450e8b132abbe7052c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 R62 15 km from Oudsthoorn to Calitzdorp 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.586655 22.03542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang