Klein Kavali
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Mountbatten Road, Tedderfield AH, Eikenhof, 1872, Gauteng
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Klein Kavali bied gerieflike oornagverblyf op 'n pragtige, klein perdeplaas in die platteland suid van Johannesburg. Dit is die ideale wegbreekplek vir vlieëniers wat op soek is na oornagverblyf, of paartjies wat 'n romantiese wegbreek wil bespreek.
Die plaas bied verblyf in 3 knus eenhede wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n uitsig oor die omliggende plaas - die ideale plek vir 'n koppie koffie soggens wanneer die perde naby wei.
Die plaas met 24 uur-sekuriteit bied veilige parkeerplek en die rustigheid van die platteland op 'n veilige landgoed, net 'n hanetreetjie van Teddefield Air Park, Lenasia en Eye of Africa af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Mountbatten Road, Tedderfield AH, Eikenhof, 1872, Gauteng
- Gaste dink Klein Kavali het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Mountbatten Road, Tedderfield AH, Eikenhof, 1872, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang