Successfully reported

Klein Kompas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie gerieflik & veilig. Baie gerieflik & veilig. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was a home away from home. The place was quiet and peaceful. Everything was neat, and I felt at home and comfortable while staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Perfect accommodation for 2 persons. Clean, comfortable and well equipped. Perfect accommodation for 2 persons. Clean, comfortable, well equipped with many thoughtful additional touches. Host is very friendly and helpful. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nollie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie vriendelik en gasvry. Lekker gebly, plek is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon, netjies, veilig. Ons het baie lekker gebly by Klein Kompas, woonstel is baie mooi en netjies. Daar is alles wat 'n mens moontlik kan nodig kry en nog meer. En dis so 'n mooi plekkie, met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariki S
1 nag
5.0
Apr 2025

Heerlik, rustig, stil, met lekker cappuccino! Baie lekker! Dis stil, veilig, netjies, kleurvol, alles met fyn afwerking en presiese aandag aan detail. Ek het heerlik geslaap en lekker opgestaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vinnige oornag. Ons het baie lekker gebly by hierdie netjiese plekkie. Daar is alles wat jy nodig het en meer. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vreedsaam en veilig. Netjies en smaakvol met aandag aan besonderhede geskenk. Regtig alles wat 'n mens nodig het. Ruim motorhuis met direkte toegang na die woonstel. Stil en veilige omgewing. Behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Fantasties! Netjiese, vinnige oornagplek met alles en nog meer. Ons kan Klein Kompas met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Werner Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Kompas Road, Pierre van Ryneveld Park, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf77ed612b18da7d47aaf73e37c4e57276eeb1dfcd98ee1ee79cc491b7c725cba3e10010712019df22ad31cce6bcadc685dc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 3 Kompas Road Pierre van Ryneveld Park 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.8355869 28.2452448
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang