Successfully reported

Klein Paradys

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Cornelia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Heerlike wegbreek saam vriendinne. Wat 'n lekker plekkie. Die bestuur was baie vriendelik en ons vinnig laat tuis voel. Sal definitief weer teruggaan. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniela F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Peaceful and scenic. Enjoyed the breakaway from the city, beautiful view of the river and really enjoyed the outside tub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien R
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Will do it again. It was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly. Al die geriewe was skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Sal vir seker teruggaan. Heerlik, regtig stil en die diere is als 100.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Darryn C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Te kort maar tog baie lekker. Ja, dit was lekker. Die donkie jacuzzi was die kinders se top punt van die verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Ons het in die Safari tent gebly en dit was awesome! Sal dit enige tyd aanbeveel. Dis 'n awesome plekkie! Ek sal net aanbeveel dat hulle beter adverteer, ons het nie geweet dat daar 'n winkel of eetplek en kroeg is nie. Ook kan hulle dalk net vir seker maak dat hulle besprekings reg is, daar was so 'n effense ongemaklikheid toe twee gesinne in dieselfde plek geboek was. Andersins sal ek beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Was baie lekker naweek. Lekker ja, dankie. Sal weer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maggie N
Kort verblyf
4.0
Jul 2025

Lekker leef huis - maar wat van die pizza? Ons het in die Gesinshuis gebly, wat 'n baie lekker en groot huis is en wat baie lekker bly vir 'n groep mense. En die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was net 'n teleurstelling dat daar nie ondersteunende toebehore was vir die gebruik van die pizza oond nie, alhoewel die pizza oond een van die aantrekkingspunte was. So met geen spane nie, kon ons nie die pizza oond goed benut nie. Die WiFi is ook nie baie sterk nie, maar is seker omdat dit met die ander huise gedeel word. Maar ons sal vir seker weer terug wil gaan, maar die keer in die somer sodat ons die warmpoel by die huis ook kan benut en die res van die oord kan geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 495
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 495
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Road S1052, Farm Palmiet Fontein, 16.6 km from Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa4821e7375eb9faef2b52d7c02f32bf5c3aa9bcbb76ef3b4aca0a8078c61c6363a4c166b5679f395a0bd57eba46cedbe8fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 54 5 1 4 Road S1052 Farm Palmiet Fontein 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.823171650684 27.515964067459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang