Klein Paradys
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 81 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Stephen Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Vanaf R484 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Klein Paradys bied gerieflike selfsorgverblyf in gesogte chalets in die hartjie van Anerley, Port Shepstone. Dit is ideaal vir vriende en familie, aangesien die verblyf 'n see-uitsig in die verte bied en met 'n swembad op die perseel spog.
Verblyf word in selfsorg-eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 9 gaste gebied. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 6 kampeerplekke en elke kampeerplek het sy eie badkamer.
Elke chalet het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met DStv in elke eenheid.
Buite elke chalet is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe wat 'n lekker plek is vir gaste om gehaltetyd saam deur te bring. Gaste het ook toegang tot die tuin en gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Stephen Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Klein Paradys het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 81 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Stephen Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang