Klein Parys
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40a Bree Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Klein Parys is in die hoofstraat van Parys, Vrystaat geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Dit is 5 minute se ry vanaf die AfriDome, Vaalrivier en gholfbane.
Geriewe in die kamer sluit 'n TV met satellietkanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke eenheid het sy eie braai-area.
Parys lê in die gebied van die wêrelderfenisgebied, Vredefortkoepel. Hierdie pragtige klein dorpie is op die oewer van die Vaalrivier geleë en is net 'n uur se ry vanaf Johannesburg. Daar is baie buitelugaktiwiteite soos riviervlotvaart en al die lieflike winkels in die dorp is 'n droom vir die ywerige inkopieganger.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 103
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 40a Bree Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Klein Parys het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40a Bree Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang