Successfully reported
+30

Klein Riviertjie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Farm, 80 km from Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klein Riviertjie is 'n rustieke selfsorgkothuis wat 'n romantiese wegbreek of 'n onvergeetlike gesinswegbreek bied aan diegene wat die ware skoonheid van die Karoo waardeer, met sy ongerepte landskappe, asemrowende sonsondergange en magiese sterrehemel. Stadig spoed, asem die vars lug in en herlaai teen jou eie pas. Geniet vars oggendwandelings op die plaas en eindelose stofritte op 'n bergfiets.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n gasyskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4.

Buite is daar 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels, sitplek en hangmatstoele, asook 'n seisoenale plonspoel. Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf, asook 'n bykomende buitestort.

'n Unieke ervaring wag op gaste by Klein Riviertjie. Gaste sal hulself in die hartjie van die Karoo bevind, 81 km noord van Beaufort-Wes. Neem die skilderagtige grondpad, en maak gereed om die skoonheid van die Karoo te ontmoet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ian B
Saam met lewensmaat
5.0
Warm hospitality. Peaceful, quiet and restorative.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Andrea F
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it. Our stay was superb! The attention to detail was lovely. From the rosemary hanging in the shower to the homemade bread, rusks...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jenny W
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding soul replenishing stay in the Karoo. Our stay exceeded our expectations. Quarta was a most welcoming host and the amenities...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jeff S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, comfortable and just what we needed. What an amazing location out of the big city life, the house is rustic and pretty much o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Willem R
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Kleinriviertjie is pragtig, Quarta is so 'n liewe, vriendelike en gasvrye mens. Uitstekende diens, stil, rustig en so 'n mooi plekkie. Ons...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Quarta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Rietfontein Farm, 80 km from Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Riviertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Farm, 80 km from Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS0PoSuQYlHE9Czg2jG1XR5dXOWhdl5NRCWRhsblG2OLqnbZDBI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Rietfontein Farm 80 km from Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.92194593542 22.123953232309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang