Successfully reported

Klein Tafelberg Training And Adventure Centre

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker! What a friendly and accommodating couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Als was perfek! Baie lekker gekamp en gekuier! Sal weer gaan! Klein Tafelberg het my verwagtinge oortref! 4X4 en staproetes is puik. Wonderlike kuierarea by swembad! Geskik vir gesinne met klein kinders. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel! Het heerlik gekamp! Geriewe is skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johs K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Amazing. Dit was baie lekker en die 4x4 roete is 'n moet. Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer gaan en die keer vriende saamvat. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Our stay was fantastic, hosts are friendly and helpful. Very highly recommended. Highly recommend, peaceful in beautiful surroundings, they have all the amenities, electricity, WiFi, trees at the campsite, lots of activities. Clean bathrooms, the hosts went over and above with an Easter egg hunt for kids. Will definitely go back and recommend to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lozet N
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Lekker ingerigte kamp, skoon swembad en skoon geriewe. Ons het baie lekker geka. Heerlike naweek. Skoon ablusieblokke. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madiba M
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2024

Great way to go off-grid. Enjoyed our stay even though it was just one night. The host was very helpful and reachable when needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Valerie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2024

Amazing! Stilte, 'n kampvuur en die sterre so naby en helder! Ek het lanklaas sulke gasvrye en hulpvaardige mense by 'n oord ontmoet. Alles was perfek, behalwe ek voel ons moes gewaarsku word het dat slegs vierwielaangedrewe voertuie die kampplek sal kan bereik. Ons Fiat Punto het binne die eerste km tot op sy maag in die sand vasgeval. Die yskoue bier en 'n sak rooikransbraaihout wat na ure nog te koop aangebied was, het ons die drama laat vergeet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 475
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 475
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 475
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Tafelberg Training and Adventure Centre, Portion 12 Langfontein Farm, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4134c6f6b77b7f37bd539388c186635ff2633f91f33706d70020e41e0d93f19f79fdf1449bb363d125f0fa35578e6e5b305d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Klein Tafelberg Training and Adventure Centre Portion 12 Langfontein Farm 8105 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -32.5482692289 18.466435074806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang