Successfully reported
+11

Klein Wolwegat Mooie Uitsig

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Off the R316, Farm Klein Wolwegat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Klein Wolwegat Accommodation bied gaste selfsorgverblyf op 'n plaas, net 6 km vanaf Tesselaarsdal en 25 km vanaf Caledon.

Die huis spog met uitsigte oor die pragtige omgewing en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Gaste het toegang tot 'n lieflike patio met braaigeriewe waar hulle kan terugsit, ontspan en kwaliteit tyd saam deurbring.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R316, Farm Klein Wolwegat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Wolwegat Mooie Uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Off the R316, Farm Klein Wolwegat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f0f74e7b0bb2588cb0c4fc73584e4954d0ef5111ad99a3fa5c537820221619d599225629bc253d84bd36fbf77eedf6bb414?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Off the R316 Farm Klein Wolwegat 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 16:00 -34.374531316904 19.56555940741
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang