Successfully reported

Kleinbegin Augrabies

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié selfsorg ateljee-kamer het 'n dubbelbed wat in 2 divangrootte bedjies verdeel kan word op aanvraag en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hoewel baie knap, kan 'n derde volwassene of 2 kinders (onder 18) tog geakkommodeer word. Hiervoor word een enkelbed of twee los matrassies vir die 'n addisionele koste bygevoeg. Elke kamer het tee- en koffiemaak geriewe en is ten volle selfsorg toegerus. Die kleurskemas in die kamer kan verskil van die foto's.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Huisreëls

Let asb. daarop dat dit 'n kamer met badkamer is.
Daar is 'n dubbel- en enkelbed in dieselfde vertrek.
Bespreek eerder 2 kamers as dit julle nie pas nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies Road, R359, Portion 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdwnXUNIhU4XvoqrkypzW204wlE77sfZYcB3l8qxTwcqZpGSvQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 227 5 1 5 Augrabies Road, R359 Portion 34, Noudonsies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -28.641392 20.349842
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang