Kleinbos 9
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracuda Street, 9 Kleinbos, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kleinbos 9 is 'n selfsorgvakansiehuis in die idilliese kusdorpie Boggomsbaai in die Wes-Kaap. Hierdie huis is 'n wonderlike keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf om hul wegbreek te geniet.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het slegs 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n kleiner sitkamer bo wat 2 enkelbedmatrasse vir 2 kinders het. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep wat gemeubileer is met 'n etenstafel en uitsigte oor die see, daar is ook parkeerplek van die straat af op die perseel. Hierdie eiendom is naby Boggomsbaai-strand en plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Barracuda Street, 9 Kleinbos, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinbos 9 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracuda Street, 9 Kleinbos, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang