Successfully reported
+23

Kleinbos Self-catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Spesery Avenue, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kleinbos Self-catering is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 6 mense op 'n kleinhoewe in Quaggafontein, buite Bloemfontein, en bied verblyf aan gesinne of sakereisigers in die area.

Die huis het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens; die 2 kamers deel die gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elektriese komberse word voorsien, en 2 van die kamers het lugversorging.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Koffie, tee, melk en 2 soorte graan word voorsien.

Die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi.

Die leefarea maak oop op 'n patio en braai-area, en gaste kan in die gemeenskaplike swembad by die hoofhuis afkoel. Parkeerplek is beskikbaar en 2 voertuie het toegang tot die onderdakparkeerplek. Wasgoed kan op versoek gedoen word, en die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tanja V
Besigheidsreis
5.0
Peaceful overnight stay. The team enjoyed their stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Vicky W
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjiese. Lekker gebly, skoon en netjies. Baie stil en privaat.
Jul 2025
Gerhard V
Gesin met tieners
5.0
Veilig, stil en skoon. Baie lekker uit die dorp, stil en veilig. Baie parkeerplek, huis is netjies en alles is mooi en skoon. Heerlik oornag.
Mei 2025
Lindi E
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay with a peaceful atmosphere. Peaceful, clean, friendly staff. Farm in the city kind of vibe. Safe and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Veronica E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en gemaklik. Hierdie blyplek het 'n rustige atmosfeer met alles wat mens nodig het om jou verblyf te vergemaklik. Ek kan dit met graagt...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 43 Spesery Avenue, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Kleinbos Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Spesery Avenue, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a8353554863ab0d0e5e6313a3abbc2866b65065d49f3adb04a45ac63be64e7c1616322781b5bf263b12e361087acfd89133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 82 5 1 5 43 Spesery Avenue Quaggafontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.145830020019 26.14562758253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang