Kleinbrak Beach House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Barwell straat, Kleinbrak Rivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kleinbrak Beach House is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Klein-Brakrivier. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf waar hulle kan ontspan terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusdorpie op die Tuinroete is.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse tussen 4 pragtig ingerigte slaapkamers, met hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Boonop beskik hierdie kamers oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gemeenskaplike wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir die gaste se gerief. Daar is ook 'n gedeelde braai-area met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Hierdie eiendom is ongeveer 350 m van Klein Brak Blouvlagstrand af, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die omgewing. Buurdorpe soos Mosselbaai is ongeveer 17 km weg, terwyl George ongeveer 41 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chantelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 9 Barwell straat, Kleinbrak Rivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinbrak Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Barwell straat, Kleinbrak Rivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang