Kleine Akker
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6C10 R44, Windmeul, Paarl, 7630, Wes-Kaap
- Vanaf R1 010 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kleine Akker, geleë in die skilderagtige Paarl-streek, bied gemaklike akkommodasie vir diegene wat die Wynlande en Kaapstad wil verken.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid sluit ook 'n eetkamertafel vir 2 mense en 'n DSTV in. Gratis WiFi en 'n lugversorgingseenheid verseker 'n gemaklike verblyf. 'n Sonkragstelsel waarborg dat die akkommodasie nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.
Veilige parkering en 'n braai-area is beskikbaar. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Ou Meul Bakkery en Windmeul Wynlandgoed gerieflik naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marileine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 6C10 R44, Windmeul, Paarl, 7630, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleine Akker het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6C10 R44, Windmeul, Paarl, 7630, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang