Successfully reported
+190

Kleine Kaap Lodge

  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 20 Farm Sussensvale KR708, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleine Kaap Lodge is in 'n berg 8 km vanaf Modimolle geleë en spesialiseer in troues, verblyf, wynproe-geleenthede, spa-behandelings en vele meer. Die lodge is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin, paartjies of groep vriende.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamers en eenhede. Elke kamer en eenheid is ingerig met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad en het sy eie privaat ingang. 'n Ekstra enkelbed kan teen 'n bykomende koste in u kamer aangevra word.

Daar is ook 3 luukse tente beskikbaar wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die buitebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Boma en plonspoel is tussen die 3 tente geleë en beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die lodge bied gaste 'n saal, vooraf gereëlde maaltye, 'n kapel, spa-behandelings, intieme troues, wynparing, 'n swembad en fynproewerskos. Die aktiwiteite op die perseel sluit in voëlkyk, bergklim, swem, stap en fietsry. WiFi en veilige parkering agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Modimolle bied verskeie staproetes, sowel as gholf, en gaste kan die plaaslike wild- en natuurreservate in die omgewing besoek. Aktiwiteite in die omgewing sluit in voëlkyk, fietsry, perdry, visvang, swem, wildkyk en wynproe. Gaste kan ook die Krokodilplaas, Aapreservaat, Avontuur met Olifante, Jagluiperdreservaat, Zipline-toere en verfbal geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Lorraine B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. We enjoyed our time there for the rooms and the large bathroom that they have.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
John H
5.0
Fantastic and will be back with my family. Very pleasant, relaxing and happy with everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Anthon G
Saam met lewensmaat
5.0
Verskriklik baie mooi plek, baie vriendelike mense, dankie Diha. Dit was baie lekker, uitstekende plek, baie baie vriendelike mense, sal definitief aa...
Sien meer
Jul 2025
Monique V
5.0
Fantasies. Dankie vir die vriendelike diens. Ons het elke minuut geniet. Ons sal definitief weer daar bly as ons weer daai kant toe gaan.
Jul 2025
Mandre V
Saam met lewensmaat
5.0
Calm en rustig. Dit was baie rustig, 'n lekker wegbreek van die stad se lewe. Ek en my vrou het 'n verrassing van die eienaar ontvang; sy het uit haar...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Diha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Portion 20 Farm Sussensvale KR708, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Kleine Kaap Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 20 Farm Sussensvale KR708, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd841632c2c169f834a623067c74bf74969a06c72fcbff1c11c8869e9e0a23e59bfbab2376808edebb4b0569907d63636cc9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 36 5 1 4 Portion 20 Farm Sussensvale KR708 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.747706564556 28.352361724886
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang