Successfully reported
+33

Kleine Nessie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 De la Bat Road, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sentraal geleë selfsorgverblyf in Worcester

Kleine Nessie is geleë in die hartjie van Worcester, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, wynlandgoedere, winkelsentrums en historiese besienswaardighede. Die eiendom is ideaal vir paartjies, gesinne, groepe vriende of sakereisigers, en bied maklike toegang tot hoofpaaie, plaaslike restaurante, winkels en nabygeleë aktiwiteite. Gaste kan 'n rustige verblyf geniet terwyl hulle naby die dorp se geriewe is.

Verblyf bestaan uit 2 selfsorg-eenhede, elk met sy eie privaat ingang. Die eerste eenheid bevat 'n oopplan-kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2, en die sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.

Die tweede eenheid het 2 slaapkamers, insluitend 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 3 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuis bevat 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel. 'n Bykomende braaikamer is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering agter 'n elektroniese hek, gratis WiFi en 'n kragskakelaarstelsel wat verseker dat ligte en internet tydens beurtkrag aan die gang bly. Gaste het ook toegang tot 'n klein tuin met braaigeriewe.

Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit in wynproe by plaaslike landgoedere, inkopies doen en Worcester se skilderagtige roetes verken. Die eiendom bied 'n rustige basis terwyl noodsaaklike dienste en vermaak binne maklike bereik gehou word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan V
Saam met vriende
5.0
Ja, ons het lekker gebly en sal weer daar bly as die geleentheid dit sou bied. Sien sterre.
Okt 2025
Michelle N
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, baie dankie! Sien sterre.
Okt 2025
Louise H
Gesin met klein kinders
5.0
Great place to stay. It was a cute place to stay, my husband was changed from a different room to this one and he was very impressed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Glen J
5.0
Very pleasant. My stay was very pleasant and the place was neat and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ansa V
Saam met lewensmaat
5.0
Plek is skoon, linne vars. Skoon, netjies, stil, baie goed.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rhoda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 73 De la Bat Road, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleine Nessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 De la Bat Road, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7daf443e864e9b4dfbeed282f8159e9c2cdf05010b238d03b66b9e159cf68f2a060c731b8df1aad2fe1320917e8bc9396cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 73 De la Bat Road Roux Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.629978226796 19.459097847666
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang