Kleine Nest@Foxglove
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Foxglove Street, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Kleine Nest@Foxglove is 'n sjiek selfsorg-suite ideaal geleë in Groenvlei, Paarl. Perfek vir sakereise of ontspannende wegbreke, bied hierdie eenheid 'n goed ingerigte ruimte wat ontwerp is om aan u behoeftes te voldoen.
Die kamer bied slaapplek vir tot 3 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskassie. Vir vermaak is 'n slim-TV en WiFi-toegang beskikbaar.
Hierdie suite spog met 'n privaat ingang en veilige parkering word voorsien. Dit is gerieflik geleë naby wynlandgoedere, skilderagtige roetes en die gewilde Speseryroete, wat dit ideaal maak om die Kaapse Wynlande te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elrize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 26 Foxglove Street, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleine Nest@Foxglove het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Foxglove Street, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang