Successfully reported

Cowboys Hill Karoo Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Freddie L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Perfek vir 'n naweek! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beautiful romantic getaway. Our stay was wonderful. It is a stunning location with breathtaking views all around and a magnificent night sky with minimal light pollution in the area. Great for stargazing! I've done plenty of glamping before, and this was by far the cleanest site I've ever been to. Well equipped, beautiful, comfortable, and just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehahn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rustigheid, pragtige natuurskoon en uitsig. Ingerig vir moeitelose kampering. Ons het nie besef dit is so steil om op die kop te kom met die voertuig en karavaan nie. Ons het baie lekker gebly. Ons het in die reën daar aangekom en die dag na ons aankoms het dit steeds aanhoudend gereën. Soos by enige kampplek was dit maar modderig, maar gelukkig weens die helling van die kop het die water goed weggevloei. Dit was 'n groot voordeel om 'n area onderdak te hê waar jy kan tyd deurbring in sulke reënerige tye. Na die reën opgeklaar het, kon ons lekker rondstap op die plaas en die kinders het dit vreeslik geniet om na die verskeidenheid plante te kyk en ons het selfs 'n ribbok gesien. Die natuurskoon en uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Loved every minute. We loved the stay. The hosts were very welcoming and updated us on things happening around the town. The site included everything you could need. It was 5 minutes for us to arrive, make the beds and light the fire before watching the sunset. Definitely a lovely spot not too far from Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerise
Cowboys Hill Karoo Campsite
We're so glad that you enjoyed your stay with us! Cowboy's Hill is a special spot

Jessica A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Tranquility! Great communication regarding location and access codes. I really appreciated the updates regarding trading hours of nearby restaurants and shops. The view from the accommodation is incredible! And the visit from sheep and local doggo made it feel like a real holiday. All in all a must-visit. Such a safe and beautiful farm to explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liezl T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wat 'n lekker wegbreek. Die Plaas Kleine Windpompie was een van die lekkerste plekke waar ons nog hierdie jaar gebly het. Dit is die oulikste plekkie waar ons lekker kon rondstap. Jy kan net ontspan. Die gasheer en gasvrou was so oulik en het vir ons hout gebring en het vir ons met alle inligting van die dorp aangestuur. Die plek is skoon en netjies. Daar is groot handdoeke (wat vir ons so lekker is), genoeg waterdruk en warm water en sonkrag sonder 'n probleem. Mooiste landskap - ek het die mooiste fotos geneem. Dit is 'n moet om daar te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerise
Cowboys Hill Karoo Campsite
Sjoe Liezel, baie dankie vir die lieflike resensie. Gaste soos jul maak dit vir ons dit die moeite werd!

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker ontspannende wegbreek. Area was baie goed geleë, huise netjies en goed ingerig. Dit was baie rustig en ontspannend. Al die plekkies is privaat en mens kan op jou eie wees. Het voldoen aan ons behoeftes vir die naweek weg. Sal weer gaan ontspan daar, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taro L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Hemel op aarde. Dit was verskriklik lekker en rustig. Dis selfs nog mooier as op die foto's. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ek kan nie wag om weer te gaan kuier nie. Dit was so rustig en mooi. Absoluut worth it! Die plekkie het asemrowende views wat jy nie sommer iewers anders sal sien nie. Romantic cottage is perfek vir 'n romantiese wegbreek. Route 62 en Barrydale is self pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Baie sterre. Privaat, mooi uitsig. Eienaars is baie behulpsaam. Uitstekende ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Dit was goed om net in stilte in natuur met diere om ons te rus. Sal graag meet kontak met eienaar wou geniet omdat hy 'n oud-Hollander is en ons ook afkomstig is van Holland.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cerise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 390
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 390
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15e06b10f894a636f77ff6e0249d691954edc29fbe790fb51e3422adb5df52055683ed4af6271c5510631b63513455180387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 Off the R62 Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.86222893752 20.763299907688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang