Successfully reported
+31

Kleineweide Boutique Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 238 Jochem Street, Rietvalleirand, Pretoria, 1081, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kleineweide Boutique Estate is in die Rietvalleirand-omgewing geleë, ongeveer 2 km van die R21 af en 3 km van die N1 af. Die landgoed is ook na aan Irene Mall, Woodlands Boulevard en Park View Winkelsentrum.

Verblyf word aangebied in 12 pragtig versierde kamers waarvan 4 selfsorgeenhede is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en is ingerig met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging, 'n verwarmer, 'n strykyster en -plank, 'n yskassie, 'n kluis in die kamer, japonne en pantoffels en koffie- en teemaakgeriewe.

Ons voorsien veilige parkeerplek en daar is 'n alarmstelsel op die perseel vir ekstra sekuriteit. Gaste kan uitsien na vriendelike personeel en goeie gehalte produkte wat jou keer op keer sal laat terugkeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 238 Jochem Street, Rietvalleirand, Pretoria, 1081, Gauteng
  • Gaste dink Kleineweide Boutique Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 238 Jochem Street, Rietvalleirand, Pretoria, 1081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MWE5MGQ5LWM5NmMtNDRlMy1iOWJkLTljZGU1ZTFlMThlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 238 Jochem Street Rietvalleirand 1081 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 09:00 -25.844924315342 28.266137838364
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang