Successfully reported

Kleinfontein

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mario F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Eenvoud en natuurskoon. Ons het een aand oorgebly by Kleinfontein op reis deur die Cederberge. Verblyf in die Safari tent was gemaklik en verbasend hoe so eenvoudige struktuur alles gehad het wat ons benodig het. Die kinders het die uitklim van die sandsteen heuwel voor die tent terdeë geniet. Mooi area om te voet te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons sal moet terugkom - gevoel soos nog. Geen klagtes, geen kwessies, al wel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Eenvoudig fantasties! Absolute juweel. Pragtige natuurskoon. Vriendelike gasheer. Sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Prentjiemooi plek! Baie lekker! Jammer ons was so kort daar. Dit is 'n plek wat mens baie langer by kan tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak P T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie geniet, kom weer. Lekker area, stil en mooi. Met baie in die omgewing om te sien en te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fuel for the soul at Kleinfontien farm. Our long weekend at Kleinfontein was lovely, from being warmly welcomed by Nico to the stunning beauty of the area and the nesting Black Eagles viewed on one of the easy walks on the farm. It is a soul fuel experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierr R
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2025

We enjoyed our stay at Kleinfontein. Great location and facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie stil en rustig, met pragtige staproetes tussen die berge. Baie lekker gebly in tent chalet, in die mooiste omgewing in die Cederberge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Aj B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lekker plek om te chillax in die natuur. Ons het heerlik in die rustieke Berg Kaya gebly - midde in die natuur. Die paaie op die plaas vat jou tussen die rotsformasies in. 'n Moet is die 5 km maklike Seville staproete - baie goed bewaarde Boesman tekeninge en 'n mooi roete. Koop gerus van die rooibos tee (stokkies) by Nico.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein Farm, Off the R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNzNkMGNjLWM2MmMtNGZjOC05NjVhLTI4OTRmOTdhNjkwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 Kleinfontein Farm Off the R364 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.096592 19.056583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang