Successfully reported
+55

Kleinfontein

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein Farm, Off the R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleinfonteinplaas bied gerieflike selfsorgverblyf en is geleë in die noordelike Cederberge, aan die voet van die oostekant van die Pakhuispas. Kleinfontein kan maklik bereik word met 'n gewone sedanvoertuig en is 30 km van die N7 af. Jy kan ons bereik via die R364 teerpad vanaf Clanwilliam.

Kleinfontein bied basiese verblyf in 'n warm plaasatmosfeer. Ons bied slaapplek aan 7 gaste in 2 aparte eenhede, Witkaree en Klipspringer. Witkaree het slaapplek vir 5 gaste en Klipspringer bied slaapplek vir 2. Elke eenheid het kombuisgeriewe, beddegoed en handdoeke.

Al die huisies het WiFi. Daar is ook 'n unieke braai-area wat in 'n rotswand gebou is.

Kleinfontein is naby De Pakhuys en Boesmanskloof Wildernisreservaat en is ver genoeg van die stad af om ongerepte natuur en 'n helder sterrehemel te kan ervaar. Tog is die plaas ook naby genoeg sodat jy maklik dit kan gebruik as 'n basis vanwaar jy die skilderagtige Cederberge en blommeparadys kan verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mario F
Gesin met klein kinders
5.0
Eenvoud en natuurskoon. Ons het een aand oorgebly by Kleinfontein op reis deur die Cederberge. Verblyf in die Safari tent was gemaklik en verbasend ho...
Sien meer
Sep 2025
Jean L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal moet terugkom - gevoel soos nog. Geen klagtes, geen kwessies, al wel.
Sep 2025
Alta V
Saam met lewensmaat
5.0
Eenvoudig fantasties! Absolute juweel. Pragtige natuurskoon. Vriendelike gasheer. Sou graag langer wou bly.
Sep 2025
Magda M
Saam met lewensmaat
5.0
'n Prentjiemooi plek! Baie lekker! Jammer ons was so kort daar. Dit is 'n plek wat mens baie langer by kan tuisgaan!
Sep 2025
Izak P T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet, kom weer. Lekker area, stil en mooi. Met baie in die omgewing om te sien en te besoek.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kleinfontein Farm, Off the R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein Farm, Off the R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNzNkMGNjLWM2MmMtNGZjOC05NjVhLTI4OTRmOTdhNjkwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 Kleinfontein Farm Off the R364 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.096592 19.056583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang