Kleinkrantz Beach Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1447 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kleinkrantz Beach Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis 200 m vanaf Kleinkrantz-strand en dit spog met 'n pragtige uitsig oor die see en inheemse fauna in Kleinkrantz in Wildernis.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehalte linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die ooplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n elektriese en gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware togerus, sowel as 'n toonbank met 2 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV en 'n hoekie met 'n uitsig oor die see wat perfek is vir boeklees. Daar is ook 'n houtkaggel in die sitarea.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n pragtige uitsig vanaf die balkon, 'n losstaande braai en 'n buite-eetarea. Daar is veilige parkeerplek in die motorhuis vir 2 voertuie op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Carene Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1447 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1447 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang