Successfully reported

Kleinplaas Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Keithan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Awesome. Awesome, nice and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ebet
Kleinplaas Gastehuis
Dankie Keithan. Bly as jy 'n goeie tyd gehad het. Dankie ook vir jou terugvoer. Veilig wees. Kleinplaas groete.

Leon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect. Ja, dit was lekker, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
1 nag
5.0
Des 2024

Oornag stop oppad Sodwana toe. Hoop meer mense sien die plek raak. Baie oulike plek. GPS ken nie die ingang, laat jou die onverwags grenspad afdraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

Lekker. Dit was lekker, dankie - mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Gasvrye gasheer en gasdame. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Scheepers Boerdery Nw S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Verwaarloos, Skoon darm, baie klein en beknop. Die webtuiste het NOOIT die mense in kennis gestel dat ons kom nie. Ons moet in 'n beknopte kamer slaap en nie die een wat ek bespreek het nie. Alles is skoon maar verwaarloos. Ek is nie baie gelukkig nie!

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Judy K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Met all my needs for a stop over. Perfect stop over, clean rooms, spacious shower with good hot water. Could also keep all my meat overnight in the freezer in the kitchen. A big plus point is that they were prepared to accommodate my dog with special permission.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Baie goeie netjiese akkommodasie net buite Pongola. Lieflike plaas akkommodasie. Groot bederf om mango's vars van die bome te mag eet! Dankie Johnny! Let wel: Foutiewe info op beskikbaarheid van ontbyt - slegs koffie en tee in kamers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nandi V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Netjiese verblyf. Mooi en netjiese eenhede. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Redelike plek om te oornag. Bestuurders het ons vriendelik ontvang. WiFi het nie gewerk nie en daar is nie goeie selfoonontvangs nie. Baie basiese oornagplek. Ons is vieruur die oggend wakker gemaak deur luidrugtige gaste wat ingekom het en hulle motor 2 treë van ons slaapplek af parkeer het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ebet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Off the N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0494f232824de19cb3aeb38bd3105eb1fb4929fb0f324191d9ef98a79360d65da78cbbbd962cbee1bb00367bf1c8137e5a19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Off the N2 Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-18:00 09:00 -27.369936581315 31.668074984241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang