Successfully reported
+43

Kleinplaas Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Off the N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinplaas Gastehuis bied gerieflike gaste-verblyf net 6 km vanaf Pongola.

Verblyf word in verskeie kamers aangebied wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n privaat ingang wat na die tuin lei. Parkeerplek is beskikbaar.

Kleinplaas Gastehuis is 7,5 km vanaf die Pongola-winkelsentrum, wat verskeie restaurante en winkels bied, en aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, gholf, voëlkyk en visvang in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Keithan M
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Awesome, nice and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Leon G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Ja, dit was lekker, baie rustig.
Des 2024
Martin B
5.0
Oornag stop oppad Sodwana toe. Hoop meer mense sien die plek raak. Baie oulike plek. GPS ken nie die ingang, laat jou die onverwags grenspad afdraai.
Des 2024
Judy K
Saam met lewensmaat
5.0
Met all my needs for a stop over. Perfect stop over, clean rooms, spacious shower with good hot water. Could also keep all my meat over...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jaco N
Besigheidsreis
4.8
Lekker. Dit was lekker, dankie - mense baie vriendelik.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ebet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kleinplaas Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Off the N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0494f232824de19cb3aeb38bd3105eb1fb4929fb0f324191d9ef98a79360d65da78cbbbd962cbee1bb00367bf1c8137e5a19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Off the N2 Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-18:00 09:00 -27.369936581315 31.668074984241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang