Kleinplasie Gastehuis
Beskrywing
Hierdie selfsorgeenheid was eens 'n ou plaas en is nou in 'n rondawel vernuwe. Daar is slaapplek vir 3 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n slaapbank waarop 'n kind onder 12 jaar kan slaap. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-eenheid is naby die kampterrein geleë en het 'n privaat ingang. Die kombuisarea is met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi en DStv in. Die eenheid het 'n buitebraai en bankies met 'n tafel waar gaste kan sit en hul maaltye geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan voorsien word indien vooraf gereël teen 'n addisionele koste per persoon, en sal slegs oor naweke en openbare vakansiedae beskikbaar wees met vooraf reëling. 
Stel asseblief die gasheer in kennis as jy jou harige familielede saambring. Eenhede 3 en 4 is ideaal vir groter harige gesinslede. 
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kamer het 'n privaat ingang. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is ook 'n enkelbed. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4. DStv en WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n buitebraai-area met sitplek en tafels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Ontbyt kan voorsien word indien vooraf gereël teen 'n addisionele koste per persoon, en sal slegs oor naweke en openbare vakansiedae beskikbaar wees met vooraf reëling. 
Stel asseblief die gasheer in kennis as jy jou harige familielede saambring. Eenhede 3 en 4 is ideaal vir groter harige gesinslede. 
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, strykyster en 'n tee- en koffieskinkbord. DStv en WiFi word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n omheinde buitebraai-area met banke en tafels. Geskik vir groter honde.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Ontbyt kan voorsien word indien vooraf gereël teen 'n addisionele koste per persoon, en sal slegs oor naweke en openbare vakansiedae beskikbaar wees met vooraf reëling. 
Stel asseblief die gasheer in kennis as jy jou harige familielede saambring. Eenhede 3 en 4 is ideaal vir groter harige gesinslede. 
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel het 'n privaat ingang en die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea waarop 2 gaste kan slaap. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en 'n TV. DStv en WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n buitebraai-area met sitplek en tafels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Ontbyt kan voorsien word indien vooraf gereël teen 'n addisionele koste per persoon, en sal slegs oor naweke en openbare vakansiedae beskikbaar wees met vooraf reëling. 
Stel asseblief die gasheer in kennis as jy jou harige familielede saambring. Eenhede 3 en 4 is ideaal vir groter harige gesinslede. 
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Kleinplasie, Witwal plots, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang