Successfully reported

Kleinplasie Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Niklaas V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Uitstekend, ons het dit terdege geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie Antionette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Kan nie verkeerd gaan om hier te oornag nie - beveel dit hoog aan. Kan Kleinplasie beslis aanbeveel op alle vlakke. Dit is goed geplaas, baie netjies en skoon, nuut en modern, en alles wat 'n mens nodig het. Dit is rustig en stylvol, en smaaklike geriewe. Beddens is fantasties, badkamer en veral die stort is ruim en gemaklik en perfek, veral na 'n lang rit. Die kombuis en leefarea asook die stoep en braai geriewe is puik. Was hartlik ontvang, en die ontvangsarea is uniek, en tipies 'bosveld rus' gevoel. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie geniet. Baie goed en ruim huisie met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
Kleinplasie Guesthouse
Goeie dag Cobus, Vertrou dit gaan goed. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet, hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Christel

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Always nice to stay at Kleinplaise. As usual, nice and clean room. Very comfortable bed. I like the upgrade to the breakfast room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elna V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Rustig en stil. Baie lekker. Komberse net bietjie klein vir koningsgrootte bed. Geen televisie-opvangs op enige kanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tasha C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Kort gebly. Baie gemaklik en skoon. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan G
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Comfortable and pleasant stay in Springbok! Everything was as we expected. Functional and clean! A very comfortable overnight spot on our Namaqua tour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacoba Johanna V
1 nag
3.6
Mrt 2025

Vir een nag ok, maar sal beslis nie langer bly. TV probleem, swak programme. Kouekraan was stukkend en lugreëling was gebroke en remote het geen beeld gehad sodat mens nie kon stel nie, yskas het beter dae geken.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Koeboegas Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2e81d1f747ce9090d09669d857678188647aba09d3178b6e25fbdd5da48b4aa4c1475e0fe95d252052200968fa389596474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 1 Koeboegas Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.662110414389 17.898885011673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang