Successfully reported
+36

Kleinplasie Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Koeboegas Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Vir die oordeelkundige gas wat op soek is na kwaliteit, styl, gemak, rustigheid en ware gasvryheid van die mense van Namakwaland, waarvoor hulle so bekend is.

Met 21 luukse en pragtig gemeubileerde chalets/kamers, en weelderige tuine, wemel van suikerbekkies, rooibekkies, vinke, en nog vele meer, is Kleinplasie die ideale oornagplek na Namakwaland en Namibië. Gerieflik geleë vir reisigers van Kaapstad, Johannesburg en Windhoek. Dit is naby die dorp, 'n winkelsentrum, plaaslike restaurante en toeriste-aantreklikhede geleë.

Al ons lieflike chalets/kamers het privaat ingange, 'n ingeboude braai-area op 'n privaat patio, oop uitsig, lugversorging, kraakvars wit perkallinne, gastegeriewe, badjassen, koffie-/teegeriewe, komplimentêre WiFi en word gediens. en word elke oggend skoongemaak terwyl jy uitgaan en ons fassinerende streek verken.

Kleinplasie bied ontbyt op versoek van Maandag tot Vrydag, ongelukkig word geen ontbyt oor naweke bedien nie. 'n Ten volle toegeruste "gastekombuis" is beskikbaar vir die gaste wat self wil kook.

Kleinplasie bestaan uit 'n kragopwekker vir enige kragonderbrekings. Alle chalets sal te alle tye elektrisiteit hê.

Vir die gerief en privaatheid van al ons gaste word geen dagbesoekers toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Niklaas V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Uitstekend, ons het dit terdege geniet.
Okt 2025
Marie Antionette D
Saam met lewensmaat
5.0
Kan nie verkeerd gaan om hier te oornag nie - beveel dit hoog aan. Kan Kleinplasie beslis aanbeveel op alle vlakke. Dit is goed geplaas, baie netjies ...
Sien meer
Sep 2025
Elsabe V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies. Sien sterre.
Aug 2025
Cobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. Baie goed en ruim huisie met alles wat nodig is.
Mei 2025
Roleen O
5.0
Great. Thank you very much for a lekker stay at your place. Only thing is no breakfast on weekends. But it was nice to stay at your pla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1 Koeboegas Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleinplasie Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Koeboegas Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2e81d1f747ce9090d09669d857678188647aba09d3178b6e25fbdd5da48b4aa4c1475e0fe95d252052200968fa389596474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 1 Koeboegas Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.662110414389 17.898885011673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang