Kleinrivier Gastehuis
Beskrywing
Die eenheid het 'n privaat ingang, maar kan ook saam met die res van die huis bespreek word vir 'n groot gesin of groep vriende. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n haardroër, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe in. Linne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Beddegoed en handdoeke Haardroër Ketel en yskassie Koffie, tee, suiker en melk om welkom te sê. Gratis WiFi Gratis drinkwater
Huisreëls
Die gastehuis werk soos 'n selfsorg-eenheid.
Geen skoonmaakfooie betaalbaar, slegs breekskade en vervanging waar van toepassing.
Daar is 'n ekstra fooi per hond. 
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n vol kombuis. Die leefkamer het ook 'n enkelbed en 'n slaapbank. Die leefkamer bied toegang tot 'n ruim onderdakstoep met 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke. Gratis WiFi Gratis hout vir vuurmaak. Gratis kanne drinkwater. Koffie, tee, melk, suiker en beskuit om welkom te sê. Opwasmiddel en basiese toiletware. Kajakke en roeispane gratis beskikbaar vir gebruik.
Huisreëls
Die gastehuis werk soos 'n selfsorg-eenheid.
Geen skoonmaakfooie betaalbaar, slegs breekskade en vervanging waar van toepassing.
Daar is 'n ekstra fooi per hond. 
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n oopplan-kombuisie en leefarea. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n gasstoof, ketel, mikrogolfoond en yskas in die kombuisie van die leefarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke. Gratis WiFi. Gratis hout vir vuurmaak. Gratis kanne drinkwater. Koffie, tee, melk, suiker en beskuit om welkom te sê. Opwasmiddel en basiese toiletware. Kajakke en roeispane gratis beskikbaar vir gebruik.
Huisreëls
Die gastehuis werk soos 'n selfsorg-eenheid.
Geen skoonmaakfooie betaalbaar, slegs breekskade en vervanging waar van toepassing.
Daar is 'n ekstra fooi per hond. 
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: R316, Oudekraal, Section 818, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang